Armoria ecclesiastica
http://uk.oocities.com/kruisstaf
Kerkwapens in Suid-Afrika
Biskop van Durham seën sy volgelinge

Wapens en die Kerk

Rooms-Katolieke KerkVerenigde Congregational Kerk van Suid-AfrikaKerk van die Provinsie van Suider-Afrika (Anglikaans)Nederduitsch Hervormde KerkPresbiteriaanse Kerk van Suid-Afrika

Bisdom Kaapstad (Anglikaans)Bisdom Grahamstad (Anglikaans)Bisdom Natal (Anglikaans)Bisdom Sint Helena (Anglikaans)Bisdom van die Vrystaat (Anglikaans)Bisdom Zululand (Anglikaans)Bisdom Mthatha (Anglikaans)Bisdom Pretoria (Anglikaans)Bisdom Mashonaland (Anglikaans)Bisdom Lebombo (Anglikaans)Bisdom Kimberley en Kuruman (Anglikaans)Bisdom Johannesburg (Anglikaans)Bisdom George (Anglikaans)

Wapens van bisdomme

Bisdom Namibia (Anglikaans)Bisdom Lesotho (Anglikaans)Bisdom Matabeleland (Anglikaans)Bisdom Swaziland (Anglikaans)Bisdom Port Elizabeth (Anglikaans)Bisdom van St Markus die Evangelis (Anglikaans)Bisdom van die Hoëveld (Anglikaans)Bisdom Matlosane (Anglikaans)Bisdom Umzimvubu (Anglikaans)Bisdom van Christus die Koning (Anglikaans)Bisdom Niassa (Anglikaans)Bisdom Valsbaai (Anglikaans)

Robert Gray, eerste Anglikaanse biskop van KaapstadErnest Green, eermalige Rooms-Katolieke biskop van Port ElizabethNathaniel Merriman, derde Anglikaanse biskop van GrahamstadMichael Coleman, huidige Rooms-Katolieke biskop van Port ElizabethHenry Bousfield, eerste Anglikaanse biskop van Pretoria

Wapens van biskoppe

Sint Maria-katedraal, Port ElizabethSint Cuthbert-kerk, Port ElizabethSint Katharina-kerk, UitenhageChristus-kerk, Arcadia, PretoriaSt Michiel en Alle Engele, Observatory, KaapAlle Heiliges, Kabegapark

Wapens van parogieë

Die Rooms-Katolieke Kerk as sulks besit nie ’n heraldiese wapen nie; eerder het dit velerlei wapens – dié van sy biskoppe, aartsbiskoppe, kardinale en die Pous, sowel as sy vele Ordes. Die wapen hierbo getoon is dié van die Heilige Bisdom, wat ook deur die Vatikaanstadstaat gebruik word (die Bisdom Rome in sy gedaante as soewereine staat). Kyk hier vir ’n inskrywing oor die wapens van die Pous en van die Vatikaanstad.

Die Kerk van die Provinsie van Suider-Afrika gebruik ’n weergawe van die Anglikaanse Kommunie se kompasroos-embleem as sy eie provinsiale embleem, maar besit nie ’n heraldiese wapen nie. Sy bisdomme het egter wel heraldiese wapens, ’n tradisie wat teruggaan tot die stigting van die metropolitaanse setel, die Bisdom Kaapstad. Kyk hierdie bladsy.


Counter

Suid-Afrika Suid-Afrika

Mag God Suid-Afrika seën


Hierdie webwerf opgestel en onderhou deur Mike Oettle


Terug na bo

For English, click here

Terug na Armoria-indeks


International Association of Amateur Heralds, assessorlid International Association of Amateur Heralds web-koppeling

Die eienaar van hierdie webwerf is ’n Socius van
The International Association of Amateur Heralds


Titelgrafieke met behulp van MS Picture It!® voorberei