koedoe-helmteken in Oettle-wapen koedoe-helmteken in Oettle-wapen
Armoria familia
http://www.oocities.org/skuinsbalk
Familiewapens in Suid-Afrika
wapen van ’n familiehoof wapen van die erfopvolger tot ’n familiehoofdskap, met ’n swart baresteel

Hierdie webwerf – so te sê ’n takkantoor van Armoria – ontleen sy adres aan die Afrikaanse term vir ’n wapenfiguur wat dikwels in die heraldiek voorkom, en waarvan die vernoude vorm, die skuinsstreep, dikwels in beide die regter- en linkerposisie gebruik is as breuk deur jongere seuns van wapenvoerders. Hierdie URL is ’n spieël van ’n webwerf wat die naam barensteel gebruik, die Nederlandse term vir die breuk wat die oudste seun in sy vader se leeftyd op sy wapenskild voer (in Afrikaans “baresteel”). Dit lyk paslik vir ’n webwerf wat op familiewapens fokus. (Vir ’n verduideliking van die skilde links en regs [die regterhandse een met ’n baresteel], kliek hier)

*** Hierdie vry webwerf word soms ’n ruk lank gesluit weens sy gewildheid. ***
Boekmerk asseblief beide hierdie bladsy en sy spieël hier om te sorg dat jy dit steeds kan besoek.

“Het jy ’n familiewapen?”’n ridder in sy oorkleed


Familiewapens
– hoe verskeie deviese inmekaar skakel

man in volle pantsering - wie is hy?wapen van die Buro vir Heraldiek, Pretoriawapen van ’n Franse koninklike bastaard’n gevierendeelde wapenwapen wat atoomkrag simboliseerwapen van ’n weduwee, op ’n ruit gevoer’n tipiese helmteken’n wapen met nog meer kwartierewapen van ’n Castiliaanse koninklike bastaardwapen van ’n aangenome seungepantserde man in sy wapenkleed


Familiewapens
– wapens van spesifieke families

ViljoenStockenströmSnymanLord HayVan der MerweHay of ParkChristo WelgemoedHay in LeithDu PlessisRoy SnymanLance Packwood


Wapens van stigters en weldoeners

Hendrik SwellengrebelSir Rufane DonkinGraham van FintrySir George GreyAngela, barones Burdett-CouttsCecil John RhodesBaron Pieter van Rheede van OudtshoornSir Benjamin d’UrbanHendrik van de Graaff


Indeks van families in Armoria

AubertFairbanksdel BruggeCampbellvan der EzeDurrantFieldde la WarrFlower


Sekere van hierdie artikels is aanvanklik in die Algoa Sun gepubliseer.

Titelgrafieke met behulp van MS Picture It!® voorberei / Koedoe-helmteken deur David Burkart geteken en deur Barrie Burr gekleur.


Counter

Suid-Afrika Suid-Afrika

Hierdie webwerf is trots om Suid-Afrikaans te wees


Hierdie webwerf opgestel en onderhou deur Mike Oettle


Terug na bo

For English, click here

Terug na Armoria-indeks


International Association of Amateur Heralds International Association of Amateur Heralds web-koppeling

Die eienaar van hierdie webwerf is ’n Socius van
The International Association of Amateur Heralds